Jack Albertson

Jack Albertson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harold Albertson
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Albertson (16 Junie 1907 – 25 November 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Subject Was Roses (1968), Willy Wonka & the Chocolate Factory (1971), The Poseidon Adventure (1972), en The Fox and the Hound (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy